google-site-verification=JOe6bAYWZYmUWSDbJOy3PVIoJgaSW9c5IxuYp3zswxM Testimonials | Rieg & AD Photography | Eastern Cape and Worldwide

testimonials.

"Weet nie eers waar om te begin nie. Ons was nog nooit so happy en so gemaklik om fotos te neem nie. Julle is die oulikste couple wat uit julle pad sal gaan om ons heeltyd gemaklik te maak en te laat lag. Julle was altyd betyds en het ons nooit teleurgestel nie. Ek gaan julle werklik mis. Kan nie wag om weer fotos saam julle te neem om julle te sien nie. Dankie vir julle puik en vinnige diens. Dankie dat julle letterlike pale om sal skop sodat ons dag en fotos perfek sal wees. Al wat ek kan se beste, gelukkig en asemrowend. So dankbaar vir julle."

Zelda Potgieter

“Beste fotograwe  so bevooreg dat julle my special moments op kamara vasgevang het  Baie baie dankie vir die mooi foto’s.”

— Jana Van Rensburg

“Ongelooflik dankie vir jul input gister met die shoot. Jul is net TOPS -Amazing- Ongelooflik waardeer jul moeite & liefde so baie.”

— Githé-Meret Hancke Muir

"Rieg en AD. Jul foto's is van uitstaande gehalte....pragtig! Dankie vir jul professionele aanbieding, jul entoesiasme, geduld, verdraagsaamheid, sprankelendheid en bemoedigende wyse waarmee jul ons fisies en emosioneel bygestaan het die HELE tyd in hierdie uitdagende omstandighede. Dankie vir jul persoonlike bystand wat glad nie deel van jul professionele dienste was nie, niks was ooit vir jul te vroeg, te laat of te veel gevra nie....jul was heeltyd DAAR ...vir ons. Julle 3 is uitsonderlik en aan te beveel vir enigeen wat persoonlike-professionele- EN kwaliteit dienste benodig. Baie, baie DANKIE!"

Corrie Buys [Mother of the Bride]

“They take the best photographs and makes the whole experience unforgettable"

— Liezel Vd Westhuizen

“Rieg & AD julle het ons dag so mooi afgerond Julle is so talentvol, Amazing hoe goed julle mens kan laat voel, en die perfekte prentjie skep! Julle is magical. dankie vir al julle moeite. Xxxx liefde”

— Lalègen Markram de Lange

"Rieg & AD is waarlik een van die mees professionele fotograwe wat ek tot dis ver tee gekom het. Baie Baie dankie vir julle bereidwilligheid om ons hele trou gevolg op te neem as a 'pre-shoot'. Dit was eerlik waar baie pret (en die foto's praat vir hulself). Ons is baie opgewonde en kan nie wag vir die trou dag nie. Ons weet julle het ons beste belange in julle harte. Thanks guys, excellent commendable work."

Dayne & Nadine

“Absolutely incredible. Amazing photographers. Great couple. Stunning wedding photos already given and more to come. Cant wait. Thank you thank you. Xxx”

— Candice Joubert

“My husband and I hired RRAD for our wedding and could not have been happier! Rieg and Eidie are incredibly kind, fun, and professional - and the photos turned out FANTASTICALLY!”

— Ana Maria Laakman

"Rieg en Eidie, julle mag maar. Al ons foto's is pragtig, ons is baie tevrede. Dankie dat julle ons so gemaklik laat voel het en al die spesiale oomblikke vasgevang het. Sal julle vir enige iemand aanbeveel. Julle is rerig awesome mense en ons kon nie vir beter gevra het nie. Sien uit om weer saam met julle 'n shoot te doen."

Sanel Rawlinson

"Eidie AD Van Rensburg en Rieghard definitief een van my gunsteling familie shoots. Dankie vir julle vriendelikheid en geduld met ons kinders, hulle praat nou nog van die gawe oom en tannie wat die foto's geneem het. Julle het die ervaring sommer baie meer spesiaal vir ons gemaak."

Natasha Vosloo Schultz

  • Instagram - White Circle
  • Facebook - White Circle
  • Vimeo - White Circle
  • Pinterest - White Circle
1_zCigNIvNpB1K0rRW06ybuQ.png